Kwaai Uil en sy Boom (Afrikaans Edition) por Kerryn Ponter

Kwaai Uil en sy Boom (Afrikaans Edition) por Kerryn Ponter
Titulo del libro : Kwaai Uil en sy Boom (Afrikaans Edition)
Fecha de lanzamiento : October 1, 2018
Autor : Kerryn Ponter
Editor : Struik Kinders

Obtenga el libro de Kwaai Uil en sy Boom (Afrikaans Edition) de Kerryn Ponter en formato PDF o EPUB. Puedes leer cualquier libro en línea o guardarlo en tus dispositivos. Cualquier libro está disponible para descargar sin necesidad de gastar dinero.

Kerryn Ponter con Kwaai Uil en sy Boom (Afrikaans Edition)

Een oggend word ons gunsteling-uil wakker en sien dat die pragtige groen blare aan sy boom besig is om te verkleur. Hy het besef dit beteken herfs het aangebreek en hy was hartseer. Maar geleidelik het hy agtergekom dat die ander voëls in die droë blare baljaar. Met elke seisoen wat verbygegaan het, het hy agtergekom dat sy boom elke keer verander. Nie alleen het hy dit begin aanvaar nie, maar ook die waarde van die veranderinge verstaan. En voordat hy hom kon kry, was somer weer op pad. Kwaai Uil en sy Boom stel die wisseling van seisoene vir jong kinders op ’n aanskoulike manier voor, tesame met die mooiste illustrasies. Dit is die derde titel in Kerryn Ponter se Kwaai Uil-reeks.